No running around - Just Teach!

 

Wiskunde Maats

bied u volledige onderrigmateriaal vir gebruik vanaf Graad R/0 tot Graad 3.

 

 

 

Stel 1 vir Gr. R dek woordeskat, begrippe en vaardighede wat in die leeruitkomste vir Wiskunde van die leerders verwag word.

 

 

 

Stel 1 bevat: illustrasies, grafieke, tabelle, speletjies, werkvelle en lesvoorbeelde
wat met ander  leerareas geïntegreer is.

 

 


 

Stelle 2 - 4  vir Gr. 1 - 3 bied u al die onderrighulpmiddels vir die ontwikkeling en vaslegging van woordeskat, begrippe en vaardighede wat leerders (volgens die NKV) in Syfergeletterdheid  moet bemeester.

 

 

 

 

Dit sluit in: illustrasies, grafieke, tabelle, werkvelle met die LU’s en  AS’e bo-aan die bladsy , taakkaartjies, speletjies en nog materiaal wat in die klas gebruik kan word.

 

 

 

Stelle 1 – 4 kan ook in ander grade vir Leerondersteuning gebruik word.

Die DATA-CD wat u koop het al die leermateriaal op sodat u dit op die rekenaar kan bestudeer, uitdruk en dan soveel kopieë daarvan uitdruk as wat u vir die leerders benodig.

 

Back to the Top