Tel: 021 976 2843
Sel: 071 017 5401
Faks: 021 975 0324
E-pos: mwslb@mweb.co.za
SLB Products cc dryf handel as
EDUFRIENDS
CK 99172335/23 BTW Reg Nommer 924/2047/02/6P
Somerstraat 64
Eversdal
Durbanville
7550
Naam: ________________________________
Skool: ________________________________
Adres: ________________________________
________________________________
________________________________
E-pos: ________________________________
Faks: ________________________________
Tele: ________________________________
Pos Kode: _____________
KLANKE KALANTE STEL 1 Gr. R/0
Aanvangsklanke a – z
KLANKE KALANTE STEL 2 Gr. 1
Aanvangsklanke en Werkboek
KLANKE KALANTE STEL 3 Gr. 1, 2, 3
Langklanke vir al 3 grade
KLANKE KALANTE STEL 4 Gr. 2
Hersiening & dubbelmedeklinkers
KLANKE KALANTE STEL 5 Gr. 3
Hersiening, Spel en Taalreëls
KLANKE KALANTE STEL 1- 5
Kry die hele reeks vir R500 afslag!
LEES-MAATS STELLE 1 - 4 Gr. R/0
40 sigsag leesboekies met flitswoorde
LEES-MAATS STELLE 5 - 8 Gr. 1
40 sigsag leesboekies met flitswoorde
LEES-MAATS STELLE 9 - 12 Gr. 2
40 sigsag leesboekies met flitswoorde
LEES-MAATS STELLE 13 - 16 Gr. 3
40 sigsag leesboekies met flitswoorde
WISKUNDE-MAATS STEL 1 Gr. R/0
Elke stel bevat alle leermateriaal & 30 speletjies
WISKUNDE-MAATS STEL 2 Gr. 1
Elke stel bevat alle leermateriaal & 30 speletjies
WISKUNDE-MAATS STEL 3 Gr. 2
Elke stel bevat alle leermateriaal & 30 speletjies
WISKUNDE-MAATS STEL 4 Gr. 3
Elke stel bevat alle leermateriaal & 30 speletjies
WISKUNDE-MAATS STEL 1- 4
Kry die hele reeks vir R500 afslag!
Admin, posgeld of aflewering
Deponeer die volle bedrag in die rekening van:
S S Louw ABSA Durbanville
Tak kode: 334-810, Rekening nommer: 1410162241
Bestellings kan per faks geplaas word, deur die inbetaling direk in my bankrekening te doen en die bankstrokie saam met die bestelling te faks. Aflewering vind dan binne 7 dae plaas. Kontak my asseblief as ek nie binne 24 uur die faks se ontvangs erken het nie.
Baie dankie vir u ondersteuning. Saretta Louw