No running around - Just Teach!

 

Lees Maats

40 sigsag –boekies wat in die klas gebruik word om LU 3 (Kyk en Lees) se AS te bereik.

Daar is 4 gedifferensieerde stelle met 10 verskillende boekies in elke stel.


U druk soveel sigsag boekies as wat u benodig vir u groepe sodat elke leerder ‘n boekie het om te lees.

 

Stel 1: Net prente om na te kyk en te bespreek. Die LU se AS word bo aangedui asook hoe dit met ander LA  integreer.

 

 

 

Stel 2: Prente om na te kyk en te bespreek en woorde wat deur onderwyser aangedui voorgelees word.

 

 

 

Stel 3: Prente om na te kyk en te bespreek en sinne wat deur onderwyser aangedui voorgelees word.

 

Stel 4:Prente met 'n storie om te bestudeer en bespreek.
Die onderwyser dui die sinne aan en lees die storie.
Later kan die leerders in 'n groep saamlees.

Stel 5: Prenteboekie met eenvoudige sinne vir groep- en self lees.

Stelle 6 – 16: Stories of feite boekies wat progressief meer sinne en nuwe woordeskat bevat.
Die boekies word ook met ander Leerareas se Leeruitkomste geïntegreer.
 

 

Elke stel bevat sigwoorde op flitskaarte vir elke boek.
‘n Voorbeeld van die sigsag boekie met 6 blaaie:
Dit het ʼn voorblad en 5 blaaie om te lees.

As ʼn leerder in Graad R met Lees-Maats begin en veertig boekies per jaar lees sal hy aan die einde van die Grondslagfase 160 boekies gelees het.

Die sigsag boekies kan ook in ander grade vir Eerste en Tweede Taal onderrig gebruik of vir Leerondersteuning gebruik word.

Back to the Top